meetbaar [boodskap #143859] |
Sat, 18 November 2023 07:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meetbaar
Afbreking: meet•baar
Samestelling: meet + -baar
Byvoeglike naamwoord: meetbaar
Vergrotende trap: meetbaarder
Oortreffende trap: meetbaarste
Attributief: meetbare
Partitief: meetbaars
Betekenis:
• Wat gemeet kan word.
Gebruik:
• Stel vir jouself klein, meetbare doelwitte.
Sinoniem:
• bepaalbaar
• berekenbaar
• peilbaar
• rasionaal
• telbaar
• weegbaar
Antoniem:
• onmeetbaar
Afgelei:
• afmeetbaar
• meetbaarheid
Vertaling:
Engels: measurable
Nederlands: meetbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|