alternatiewelik [boodskap #143854] |
Thu, 16 November 2023 09:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alternatiewelik
Afbreking: al•ter•na•tie•we•lik
Samestelling: alternatief + -elik
Byvoeglike naamwoord: alternatiewelik
Attributief: alternatiewelike
Betekenis:
• Wat om die beurt plaasvind.
• Wat as alternatief dien.
Gebruik:
• Hy het alternatiewelik by sy twee oumas gewoon.
• Die woord China kan alternatiewelik as Sjina gespel word.
Sinoniem:
• afwisselend
• beurtelings
Vertaling:
Engels: alternatively
Nederlands: alternatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|