Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugbaklei
terugbaklei [boodskap #143849] Wed, 15 November 2023 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugbaklei
Afbreking: te•rug•ba•klei
Samestelling: terug + baklei


Werkwoord: baklei terug, terugbaklei
Verlede tyd: het terugbaklei

Betekenis:
• Om 'n aanval met 'n teenaanval te beantwoord.

Gebruik:
• As iemand jou aanval, gaan jy weghardloop of gaan jy terugbaklei?

Sinoniem:
• verdedig
• vergeld
• terugslaan
• terugveg

Vertaling:
Engels: to fight back
Nederlands: terugvechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teëkom
Volgende onderwerp: afweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 16:45:30 UTC 2024