Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëkom
teëkom [boodskap #143848] Wed, 15 November 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teëkom
Afbreking: te•ë•kom
Samestelling: teë + kom


Werkwoord: kom teë, teëkom
Verlede tyd: het teëgekom

Betekenis:
• Om iets of iemand toevallig êrens te kry.

Gebruik:
• Dit verseker Ek julle: Ek het nog by niemand in Israel so 'n groot geloof teëgekom nie. [Matteus 8:10]

Sinoniem:
• afkom
• aantref
• bespied
• gewaar
• ontmoet
• raakloop
• teëloop
• vasloop

Vertaling:
Engels: to encounter, come across, run into
Nederlands: tegenkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snywond
Volgende onderwerp: terugbaklei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:18:58 UTC 2024