vergeetagtig [boodskap #143841] |
Tue, 14 November 2023 12:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vergeetagtig
Afbreking: ver•geet•ag•tig
Samestelling: vergeet + -agtig
Byvoeglike naamwoord: vergeetagtig
Vergrotende trap: vergeetagtiger
Oortreffende trap: vergeetagtigste
Attributief: vergeetagtige
Betekenis:
• Wat maklik/gereeld vergeet; nie goed kan onthou nie.
Gebruik:
• Die ou oom is nog gesond, maar raak soms vergeetagtig.
Sinoniem:
• deurmekaar
• ingedagte
• onoplettend
• vergeterig
• verstrooid
Afgelei:
• vergeetagtigheid
Vertaling:
Engels: forgetful, absent-minded
Nederlands: vergeetachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|