| papawer [boodskap #143837] |
Di., 14 November 2023 07:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Papawer.
papawer
Afbreking: pa•pa•wer
Selfstandige naamwoord: papawer
Meervoud: papawers
Verkleinwoord: papawertjie
Meervoud van verkleining: papawertjies
Betekenis:
• Eenjarig plant met rooi blomme waarvan opiate gemaak word.
Gebruik:
• 'n Maankop is 'n papawer wat vir opiumbereiding gebruik word.
Sinoniem:
• klaproos
Hiponiem:
• slaappapawer
• tulppapawer
• vlampapawer
Afgelei:
• papaweragtig
• papawerbol
• papawerolie
• papawersaad
Vertaling:
Engels: poppy
Nederlands: papaver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|