bevestigend [boodskap #143836] |
Tue, 14 November 2023 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevestigend
Afbreking: be•ves•ti•gend
Samestelling: bevestig + -end
Byvoeglike naamwoord: bevestigend
Attributief: bevestigende
Betekenis:
• Wat iets bevestig. Sê dat dit wel so is.
Gebruik:
• Ja, antwoord sy bevestigend.
Sinoniem:
• affirmatief
• beamend
• bekragtigend
• goedkeurend
• instemmend
• positief
• stawend
• toestemmend
• versterkend
Antoniem:
• ontkennend
Vertaling:
Engels: affirmative
Nederlands: bevestigend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|