bloukol [boodskap #143832] |
Mon, 13 November 2023 15:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloukol
Afbreking: blou•kol
Samestelling: blou + kol
Selfstandige naamwoord: bloukol
Meervoud: bloukolle
Verkleinwoord: bloukolletjie
Meervoud van verkleining: bloukolletjies
Betekenis:
• 'n Kneusplek op die vel wat blou geword het.
Gebruik:
• Sy lyf was vol bloukolle en kneusmerke.
Sinoniem:
• kneusmerk
• kneusplek
• kneuswond
Vertaling:
Engels: bruise, contuse
Nederlands: kneuswond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|