Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watergat!
Watergat! [boodskap #17785] Tue, 22 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Enige iemand wat lus het om by 'n regte watergat te sit en wag om te sien
hoe die diere kom drink, kan gerus gaan inloer by:

http://africam.mweb.co.za

Kameras is by 2 punte opgestel in die Djuma Wildreservaat (deel van
Sabie-Sand), en die beelde word elke 30 sekondes op datum gebring.

Groete

--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: water [boodskap #23322 is 'n antwoord op boodskap #17785] Wed, 26 May 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: July 2001
Karma: 0
Senior Lid
kleintjie heeft geschreven...
> Sommer net iets, n gebeurtenis in tyd
>

Kun je me misschien vertellen met wat voor software ik dit bestand
(sneeuman.wps) kan openen?

B.v.d.
Arthur
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: Die mooiste taal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 02:35:25 UTC 2024