kamerdeur [boodskap #143829] |
Mon, 13 November 2023 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kamerdeur
Afbreking: ka•mer•deur
Samestelling: kamer + deur
Selfstandige naamwoord: kamerdeur
Meervoud: kamerdeure
Verkleinwoord: kamerdeurtjie
Meervoud van verkleining: kamerdeurtjies
Betekenis:
• Die deur van 'n kamer.
Gebruik:
• Toe klap sy haar kamerdeur so hard toe dat my ore tuit.
Vertaling:
Engels: room door
Nederlands: kamerdeur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|