haarkapster [boodskap #143828] |
Mon, 13 November 2023 13:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haarkapster
Afbreking: haar•kap•ster
Samestelling: haar + kapster
Selfstandige naamwoord: haarkapster
Meervoud: haarkapsters
Verkleinwoord: haarkapstertjie
Meervoud van verkleining: haarkapstertjies
Betekenis:
• 'n Vroulike haarkapper.
Gebruik:
• Die haarkapster het per ongeluk 'n gat in my hare gesny.
Antoniem:
• haarkapper (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: female hairdresser, hair stylist
Nederlands: kapster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|