Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeerbaar
smeerbaar [boodskap #143827] Mon, 13 November 2023 12:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeerbaar
Afbreking: smeer•baar
Samestelling: smeer + -baar


Byvoeglike naamwoord: smeerbaar
Attributief: smeerbare

Betekenis:
• Wat sag is en gesmeer (uitgesprei) kan word.

Gebruik:
• Koop asseblief 'n botteltjie smeerbare kaas.

Antoniem:
• onsmeerbaar

Vertaling:
Engels: spreadable
Nederlands: smeerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gaarmaak
Volgende onderwerp: haarkapster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:38:32 UTC 2024