Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaarmaak
gaarmaak [boodskap #143826] Mon, 13 November 2023 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaarmaak
Afbreking: gaar•maak
Samestelling: gaar + maak


Werkwoord: maak gaar, gaarmaak
Verlede tyd: het gaargemaak

Betekenis:
• Om kos te kook tot dit gaar is.

Gebruik:
• Pa maak die skaapboud gaar.

Sinoniem:
• bak
• braai
• gaarkook
• kook
• rooster
• stoof

Afgelei:
• gaarmaakmetode
• gaarmaakproses

Vertaling:
Engels: to cook
Nederlands: koken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolprentster
Volgende onderwerp: smeerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:59:01 UTC 2024