rolprentster [boodskap #143825] |
Mon, 13 November 2023 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rolprentster
Afbreking: rol•prent•ster
Samestelling: rolprent + ster
Selfstandige naamwoord: rolprentster
Meervoud: rolprentsterre
Verkleinwoord: rolprentsterretjie
Meervoud van verkleining: rolprentsterretjies
Betekenis:
• 'n Beroemde filmakteur of -aktrise.
Gebruik:
• Arnold Vosloo is 'n bekende Suid-Afrikaanse rolprentster in Hollywood.
Sinoniem:
• filmster
Vertaling:
Engels: film star, movie star
Nederlands: filmster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|