Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiefsuster
stiefsuster [boodskap #143824] Mon, 13 November 2023 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiefsuster
Afbreking: stief•sus•ter
Samestelling: stief + suster


Selfstandige naamwoord: stiefsuster
Meervoud: stiefsusters
Verkleinwoord: stiefsustertjie
Meervoud van verkleining: stiefsustertjies

Betekenis:
• 'n Suster met wie jy een biologiese ouer deel (maar nie beide nie).

Gebruik:
• My ma het later weer getrou en ek het 'n stiefsuster ryker geword.

Sinoniem:
• halfsuster
• stiefsussie

Antoniem:
• stiefbroer

Hiperoniem:
• stiefkind

Vertaling:
Engels: stepsister
Nederlands: stiefzuster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiefbroer
Volgende onderwerp: rolprentster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:47:50 UTC 2024