kontroversieel [boodskap #143819] |
Sun, 12 November 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontroversieel
Afbreking: kon•tro•ver•si•eel
Byvoeglike naamwoord: kontroversieel
Attributief: kontroversiële
Partitief: kontroversieels
Betekenis:
• Vol kontroversie. Wat omstrede is en teenspraak oproep.
Gebruik:
• Aborsie is 'n kontroversiële onderwerp.
Sinoniem:
• omstrede
• polemies
• strydwekkend
Vertaling:
Engels: controversial
Nederlands: controversieel, controversioneel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|