applikant [boodskap #143801] |
Sun, 12 November 2023 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
applikant
Afbreking: ap•pli•kant
Selfstandige naamwoord: applikant
Meervoud: applikante
Betekenis:
• Iemand wat aansoek doen.
Gebruik:
• Die applikant se aansoek is van die hand gewys.
Sinoniem:
• aansoeker
• aspirant
• kandidaat
• sollisitant
• versoeker
Afkorting:
• appl.
Vertaling:
Engels: applicant, candidate
Nederlands: aanzoeker, verzoeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|