onsuksesvol [boodskap #143794] |
Sat, 11 November 2023 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onsuksesvol
Afbreking: on•suk•ses•vol
Samestelling: on- + suksesvol
Byvoeglike naamwoord: onsuksesvol
Vergrotende trap: onsuksesvoller
Oortreffende trap: onsuksesvolste
Attributief: onsuksesvolle
Partitief: onsuksesvols
Betekenis:
• Wat nie suksesvol is nie.
Gebruik:
• Die staatsgreep was onsuksesvol.
Sinoniem:
• mislukkend
• ongeslaagd
• rampspoedig
• tevergeefs
• vergeefs
Antoniem:
• suksesvol
Vertaling:
Engels: unsuccessful
Nederlands: onsuccesvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|