winskoop [boodskap #143782] |
Sat, 11 November 2023 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winskoop
Afbreking: wins•koop
Samestelling: wins + koop
Selfstandige naamwoord: winskoop
Meervoud: winskope
Verkleinwoord: winskopie
Meervoud van verkleining: winskopies
Betekenis:
• Iets wat teen 'n voordelige prys aangekoop kan word.
Gebruik:
• R10 vir 'n brood is 'n winskopie.
Antoniem:
• duurkoop
Vertaling:
Engels: bargain
Nederlands: koopje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|