nominasie [boodskap #143775] |
Sa, 11 November 2023 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nominasie
Afbreking: no•mi•na•sie
Selfstandige naamwoord: nominasie
Meervoud: nominasies
Betekenis:
• Die handeling van nomineer; om iemand vir 'n taak te benoem.
Gebruik:
• Die nominasie is gesekondeer en daar is tot stemming oorgegaan.
Sinoniem:
• aanbeveling
• aanwysing
• benoeming
Afgelei:
• nominasiedag
• nominasielys
• nominasievorm
Vertaling:
Engels: nomination
Nederlands: nominatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|