Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regsadviseur
regsadviseur [boodskap #143774] Sat, 11 November 2023 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regsadviseur
Afbreking: regs•ad•vi•seur
Samestelling: reg + -s- + adviseur


Selfstandige naamwoord: regsadviseur
Meervoud: regsadviseurs
Verkleinwoord: regsadviseurtjie
Meervoud van verkleining: regsadviseurtjies

Betekenis:
• Iemand wat regsadvies gee; regskundige adviseur; regsgeleerde raadsman.

Gebruik:
• 'n Persoon wat as 'n regsadviseur aangestel is, mag nie op die rol van praktiserende prokureurs of advokate verskyn nie.

Hiperoniem:
• wetgeleerde

Afgelei:
• staatsregsadviseur

Vertaling:
Engels: legal adviser, counsel
Nederlands: rechtsadviseur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diplomaat
Volgende onderwerp: nominasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 00:58:41 UTC 2024