Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkbaar
werkbaar [boodskap #143769] Fri, 10 November 2023 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkbaar
Afbreking: werk•baar
Samestelling: werk + -baar


Byvoeglike naamwoord: werkbaar
Vergrotende trap: werkbaarder
Oortreffende trap: werkbaarste
Attributief: werkbare
Partitief: werkbaars

Betekenis:
• Wat prakties is en kan werk.

Gebruik:
• Die plan klink werkbaar.

Sinoniem:
• handelbaar
• prakties
• uitvoerbaar

Antoniem:
• onwerkbaar

Afgelei:
• werkbaarheid

Vertaling:
Engels: workable, functional
Nederlands: werkbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwerkbaar
Volgende onderwerp: Pakistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:28:28 UTC 2024