Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ses-en-neëntigste
ses-en-neëntigste [boodskap #143764] Fri, 10 November 2023 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ses-en-neëntigste
Afbreking: ses-en-ne•ën•tig•ste


Rangtelwoord: ses-en-neëntigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ses-en-neëntig (96). Nommer ses-en-neëntig in 'n ry of gedeel deur ses-en-neëntig.

Gebruik:
• Hy vier sy ses-en-neëntigste verjaarsdag.

Wisselvorm:
• ses-en-negentigste

Afkorting:
• 96ste
• 96e

Vertaling:
Engels: ninety-sixth
Nederlands: zesennegentigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyf-en-neëntigste
Volgende onderwerp: sewe-en-neëntigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:13:19 UTC 2024