Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » een-en-neëntigste
een-en-neëntigste [boodskap #143759] Fri, 10 November 2023 14:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
een-en-neëntigste
Afbreking: een-en-ne•ën•tig•ste


Rangtelwoord: een-en-neëntigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord een-en-neëntig (91). Nommer een-en-neëntig in 'n ry of gedeel deur een-en-neëntig.

Gebruik:
• Sy vier haar een-en-neëntigste verjaarsdag.

Wisselvorm:
• een-en-negentigste

Afkorting:
• 91ste
• 91e

Vertaling:
Engels: ninety-first
Nederlands: eenennegentigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ag-en-negentig
Volgende onderwerp: twee-en-neëntigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:12:11 UTC 2024