Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nege-en-neëntig
nege-en-neëntig [boodskap #143756] Fri, 10 November 2023 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nege-en-neëntig
Afbreking: ne•ge-en-ne•ën•tig


Telwoord: nege-en-neëntig

Betekenis:
• Die getal 99. Een meer as agt-en-neëntig en een minder as honderd.

Gebruik:
• Hy word vanjaar nege-en-neëntig.

Wisselvorm:
• nege-en-negentig

Verwant:
• nege-en-neëntigste

Vertaling:
Engels: ninety-nine
Nederlands: negenennegentig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agt-en-neëntig
Volgende onderwerp: ag-en-neëntig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:56:38 UTC 2024