Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twee-en-neëntig
twee-en-neëntig [boodskap #143749] Vr, 10 November 2023 11:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20774
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
twee-en-neëntig
Afbreking: twee-en-ne•ën•tig


Telwoord: twee-en-neëntig

Betekenis:
• Die getal 92. Een meer as een-en-neëntig en een minder as drie-en-neëntig.

Gebruik:
• Sy word vanjaar twee-en-neëntig.

Wisselvorm:
• twee-en-negentig

Verwant:
• twee-en-neëntigste

Vertaling:
Engels: ninety-two
Nederlands: tweeënnegentig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: een-en-neëntig
Volgende onderwerp: drie-en-neëntig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 11:24:49 MGT 2024