neëntigste [boodskap #143747] |
Fri, 10 November 2023 08:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neëntigste
Afbreking: ne•ën•tig•ste
Samestelling: neëntig + -ste
Rangtelwoord: neëntigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord neëntig (90). Nommer neëntig in 'n ry of gedeel deur neëntig.
Gebruik:
• Sy vier haar neëntigste lewensjaar.
Wisselvorm:
• negentigste
Afkorting:
• 90ste
• 90e
Vertaling:
Engels: ninetieth
Nederlands: negentigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|