Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewustheid
bewustheid [boodskap #143743] Wed, 08 November 2023 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewustheid
Afbreking: be•wust•heid
Samestelling: bewus + -(t)heid


Selfstandige naamwoord: bewustheid
Meervoud: bewusthede

Betekenis:
• Die toestand of mate van bewus wees.

Gebruik:
• Die akteur poog om die bewustheid van kanker te verhoog en geld vir Kansa in te samel.

Sinoniem:
• besef
• gewaarwording
• realisasie

Antoniem:
• onbewustheid

Afgelei:
• doelbewustheid
• geslagsbewustheid
• kleurbewustheid
• magsbewustheid
• navorsingsbewustheid
• rasbewustheid
• roepingsbewustheid
• selfbewustheid
• skuldbewustheid

Vertaling:
Engels: consciousness
Nederlands: bewustheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 50ste
Volgende onderwerp: ruveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:24:49 UTC 2024