toetree [boodskap #143737] |
Tue, 07 November 2023 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toetree
Afbreking: toe•tree
Samestelling: toe + tree
Werkwoord: tree toe, toetree
Verlede tyd: het toegetree
Betekenis:
• Om aan te sluit of 'n lid te word.
• Om betrokke te raak.
• Om te te begin.
Gebruik:
• Hy tree tot die weermag toe en ontvang opleiding in Kimberley.
• Toe hy tot die politiek toetree moes sy broer die plaas oorvat.
• Daarna het die dood vinnig toegetree.
Sinoniem:
• aansluit
• intree
Afgelei:
• toetrede
• toetreeding
• toetreegeld
Vertaling:
Engels: to join, enrol; to become involved; to begin, start, intervene
Nederlands: toetreden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|