Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsaai
uitsaai [boodskap #143715] So, 05 November 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsaai
Afbreking: uit•saai
Samestelling: uit + saai


Werkwoord: saai uit, uitsaai
Verlede tyd: het uitgesaai

Betekenis:
• Om inligting wyd bekend te maak.
• Om klank en beelde per radio of TV te versprei.

Gebruik:
• Die tannies saai die skindernuus oor die dorp uit.
• Die rugbywedstryd word direk uitgesaai.

Sinoniem:
• uitsend
• uitbasuin
• uitstuur
• uitsend
• verkondig

Afgelei:
• heruitsaai
• uitsaaidiens
• uitsaaier
• uitsaaiering
• uitsaaiery
• uitsaaikorporasie
• uitsaaipraatjie
• uitsaaiprogram
• uitsaairede
• uitsaaistasie
• uitsaaitoestel
• uitsaaityd
• uitsaaiwese

Vertaling:
Engels: to send out, disseminate, scatter; to broadcast
Nederlands: uitzenden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorhandiging
Volgende onderwerp: kameraman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 10:41:51 MGT 2024