pikgietswart [boodskap #143713] |
Sun, 05 November 2023 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pikgietswart
Afbreking: pik•giet•swart
Samestelling: pik + giet + swart
Byvoeglike naamwoord: pikgietswart
Attributief: pikgietswart, pikgietswarte
Betekenis:
• Intensiewe vorm van swart; baie swart.
Gebruik:
• Die kat is pikgietswart.
Wisselvorm:
• pikgitswart
Sinoniem:
• gietswart
• gitswart
• pikswart
• raafswart
• roetswart
Antoniem:
• spierwit
Vertaling:
Engels: pitch-black, pitch-dark
Nederlands: pikzwart, gitzwart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|