dagvaar [boodskap #143712] |
Sun, 05 November 2023 08:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dagvaar
Afbreking: dag•vaar
Werkwoord: dagvaar
Verlede tyd: het gedagvaar
Betekenis:
• Om iemand te beveel om voor 'n hof te verskyn.
Gebruik:
• Ek sal jou vir naamskending dagvaar as jy sulke leuens versprei.
Sinoniem:
• aankla
• beskuldig
• vervolg
Afgelei:
• dagvaarding
Vertaling:
Engels: to summon to court, subpoena
Nederlands: dagvaarden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|