Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaragter
waaragter [boodskap #143711] Sun, 05 November 2023 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaragter
Afbreking: waar•ag•ter
Samestelling: waar + agter


Bywoord: waaragter

Betekenis:
• Agter dit wat genoem is.

Gebruik:
• 'n Glimlag is soms net 'n skild waaragter iemand sy hartseer wegsteek.

Vertaling:
Engels: behind what, behind which
Nederlands: waarachter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smokkel
Volgende onderwerp: dagvaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:35:49 UTC 2024