moedeloosheid [boodskap #143703] |
Sa, 04 November 2023 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moedeloosheid
Afbreking: moe•de•loos•heid
Samestelling: moedeloos + -heid
Selfstandige naamwoord: moedeloosheid
Meervoud: moedelooshede
Betekenis:
• Die toestand of mate van moedeloos wees.
Gebruik:
• Hoe staan 'n mens op uit 'n put van moedeloosheid?
Sinoniem:
• desperaatheid
• mismoedigheid
• ontsteltenis
• radeloosheid
• swaarmoedigheid
• swartgalligheid
• terneergedruktheid
• troosteloosheid
• verslaenheid
• verslaentheid
• vertwyfeling
• wanhoop
• wanhopigheid
Vertaling:
Engels: despondence, discouragement, spiritlessness
Nederlands: moedeloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|