instroom [boodskap #143695] |
Sat, 04 November 2023 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instroom
Afbreking: in•stroom
Samestelling: in + stroom
Werkwoord: stroom in, instroom
Verlede tyd: het ingestroom
Betekenis:
• Om stromend na binne te beweeg.
• (figuurlik) Om op groot skaal in te kom.
Gebruik:
• Die spruit stroom in die rivier in.
• Gelukwense het van oral ingestroom.
Sinoniem:
• binnestroom
• inloop
• toeloop
• toestroom
Antoniem:
• uitstroom
Afgelei:
• instroming
Vertaling:
Engels: to flow in; to rush in
Nederlands: instromen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|