siekeboeg [boodskap #143693] |
Sat, 04 November 2023 07:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siekeboeg
Afbreking: sie•ke•boeg
Samestelling: siek + -e- + boeg
Selfstandige naamwoord: siekeboeg
Meervoud: siekeboeë
Verkleinwoord: siekeboegie
Meervoud van verkleining: siekeboegies
Betekenis:
• Plek waarheen mense wat siek of beseer is geneem word; spesiale kamer, saal of 'n boeg op 'n skip waar mense mediese versorg word.
Gebruik:
• Die beseerde rugbyspeler is na die siekeboeg geneem.
Sinoniem:
• siekekamer
Vertaling:
Engels: sick bay, med bay, infirmary
Nederlands: ziekenboeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|