weerpatroon [boodskap #143691] |
Fri, 03 November 2023 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerpatroon
Afbreking: weer•pa•troon
Samestelling: weer + patroon
Selfstandige naamwoord: weerpatroon
Meervoud: weerpatrone
Betekenis:
• Die tipiese atmosferiese toestand vir 'n bepaalde plek, seisoenaal van aard, insluitende die gemiddelde temperatuur, lugdruk, reënval, ens.
Gebruik:
• Die weerpatrone verander, sommige gebiede kry hoër reënval terwyl ander droogtes ervaar.
Vertaling:
Engels: weather pattern
Nederlands: weerpatroon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|