Italianer [boodskap #143689] |
Fri, 03 November 2023 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Italianer
Afbreking: I•ta•li•a•ner
Selfstandige naamwoord: Italianer
Meervoud: Italianers
Verkleinwoord: Italianertjie
Meervoud van verkleining: Italianertjies
Betekenis:
• 'n Persoon van Italië of Italiaanse afkoms.
Gebruik:
• Sy is met 'n Italianer getroud.
Wisselvorm:
• Italiaan
Verwant
• Italiaans
• Italië
Vertaling:
Engels: Italian
Nederlands: Italianer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|