stortreën [boodskap #143688] |
Fri, 03 November 2023 18:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stortreën
Afbreking: stort•reën
Samestelling: stort + reën
Selfstandige naamwoord: stortreën
Meervoud: stortreëns
Verkleinwoord: stortreëntjie
Meervoud van verkleining: stortreëntjies
Betekenis:
• Baie harde reën wat soos 'n stortvloed afkom.
Gebruik:
• Die stortreën het die verkeer ontwrig en die strate binne minute in riviere verander.
Sinoniem:
• gietbui
• reënvlaag
• slagreën
• stortbui
• wolkbreuk
Vertaling:
Engels: downpour, pouring rain, torrential rain
Nederlands: stortregen, hevige regen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|