olyfboom [boodskap #143686] |
Fri, 03 November 2023 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olyfboom
Afbreking: o•lyf•boom
Samestelling: olyf + boom
Selfstandige naamwoord: olyfboom
Meervoud: olyfbome
Verkleinwoord: olyfboompie
Meervoud van verkleining: olyfboompies
Betekenis:
• 'n Stadig groeiende boom wat olywe dra, Olea europaea.
Gebruik:
• 'n Olyfboom kan eeue, selfs duisende jare oud word.
Sinoniem:
• vredesboom
Vertaling:
Engels: olive-tree
Nederlands: olijfboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|