veranderend [boodskap #143685] |
Fri, 03 November 2023 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veranderend
Afbreking: ver•an•de•rend
Samestelling: verander + -end
Byvoeglike naamwoord: veranderend
Attributief: veranderende
Partitief: veranderends
Betekenis:
• Wat besig is om te verander, of wat voortdurend verander.
Gebruik:
• Mense sal by die veranderende klimaat moet aanpas.
Sinoniem:
• dinamies
• onstabiel
• onvas
• ontwikkelend
• plooibaar
• wisselend
Antoniem:
• stagnerend
Vertaling:
Engels: changing
Nederlands: veranderend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verander.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|