teëler [boodskap #143683] |
Fri, 03 November 2023 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teëler
Afbreking: te•ë•ler
Samestelling: teël + -er
Selfstandige naamwoord: teëler
Meervoud: teëlers
Verkleinwoord: teëlertjie
Meervoud van verkleining: teëlertjies
Betekenis:
• Persoon wat teëlwerk doen; teëls op vloere en teen mure lê.
Gebruik:
• Die teëler het besonder netjies gewerk.
Vertaling:
Engels: tiler
Nederlands: tegelzetter
Nota:
• Moenie "teëler" verwar met "teler" (iemand wat met diere teel) of "teller" (iemand wat tel) nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|