Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbetaamlik
onbetaamlik [boodskap #143681] Thu, 02 November 2023 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbetaamlik
Afbreking: on•be•taam•lik
Samestelling: on- + betaamlik


Byvoeglike naamwoord: onbetaamlik
Vergrotende trap: onbetaamliker
Oortreffende trap: onbetaamlikste
Attributief: onbetaamlike
Partitief: onbetaamliks

Betekenis:
• Wat nie ordentlik en netjies is soos dit hoort te wees nie.

Gebruik:
• Vermy 'n skrapse baaikostuum of een wat onbetaamlik aan die liggaam kleef wanneer dit nat is.

Sinoniem:
• aanstootlik
• onbehoorlik
• onfatsoenlik
• ongepas
• onwelvoeglik
• skandelik

Antoniem:
• betaamlik

Afgelei:
• onbetaamlikheid

Vertaling:
Engels: inappropriate, improper, indecent, unbecoming
Nederlands: onbetamelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemak
Volgende onderwerp: betaamlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:01:12 UTC 2024