Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moeiteloos
moeiteloos [boodskap #143679] Wed, 01 November 2023 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moeiteloos
Afbreking: moei•te•loos
Samestelling: moeite + -loos


Byvoeglike naamwoord: moeiteloos
Vergrotende trap: moeiteloser
Oortreffende trap: moeiteloosste
Attributief: moeitelose

Betekenis:
• Sonder veel moeite. Wat min inspanning verg.

Gebruik:
• Terwyl ons teen die berg opgesukkel het, het 'n fikse seun moeiteloos by ons verby geloop.

Sinoniem:
• gladweg
• gemaklik
• eenvoudig
• maklik
• ongedwonge
• ongehinderd
• seepglad
• toeoë

Antoniem:
• moeisaam

Vertaling:
Engels: effortless
Nederlands: moeiteloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafiek
Volgende onderwerp: gemak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:18:00 UTC 2024