memoriseer [boodskap #143677] |
Wed, 01 November 2023 14:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
memoriseer
Afbreking: me•mo•ri•seer
Werkwoord: memoriseer
Verlede tyd: het gememoriseer
Betekenis:
• Om in die geheue in te prent; uit die kop te leer.
Gebruik:
• Probeer eerder om die werk te verstaan as om al die feite te memoriseer.
Sinoniem:
• inprent
• instudeer
• leer
• onthou
• studeer
Afgelei:
• memoriseerwerk
Verwant:
• memorisasie
Vertaling:
Engels: to memorize
Nederlands: memoriseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|