landwyd [boodskap #143676] |
Wed, 01 November 2023 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landwyd
Afbreking: land•wyd
Samestelling: land + wyd
Byvoeglike naamwoord: landwyd
Attributief: landwye
Betekenis:
• Deur die hele land deur.
Gebruik:
• Die betoging het besighede landwyd lamgelê.
Wisselvorm:
• landswyd
Sinoniem:
• nasionaal
• wydverspreid
Vertaling:
Engels: nationwide, countrywide
Nederlands: nationaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|