Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eweredig
eweredig [boodskap #143663] Tue, 31 October 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eweredig
Afbreking: e•we•re•dig
Samestelling: ewe + redig


Byvoeglike naamwoord: eweredig
Vergrotende trap: ewerediger
Oortreffende trap: eweredigste
Attributief: eweredige
Partitief: eweredigs

Betekenis:
• Wat in verhouding gelyk is.

Gebruik:
• Die diewe verdeel hulle buit eweredig onder mekaar.

Sinoniem:
• ewematig
• gelykmatig
• ooreenkomstig
• ooreenstemmend
• proporsioneel
• simmetries
• verhoudingsgewys

Antoniem:
• oneweredig

Afgelei:
• eweredigheid

Vertaling:
Engels: proportional, proportionate, commensurate
Nederlands: evenredig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugsit
Volgende onderwerp: 21ste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 03:23:39 UTC 2024