stagnant [boodskap #143661] |
Tue, 31 October 2023 13:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stagnant
Afbreking: stag•nant
Byvoeglike naamwoord: stagnant
Attributief: stagnante
Betekenis:
• Wat nie vloei of beweeg nie.
• (figuurlik) Wat nie vooruitgaan of ontwikkel nie.
Gebruik:
• Omdat die gebied se dreinering swak is, is die water stagnant is kan dit maklik begin vrot.
• Die land se stagnante ekonomie kort 'n hupstootjie.
Sinoniem:
• bewegingloos
• onveranderd
• roerloos
• stilstaande
• traag
Verwant:
• stagnasie
• stagneer
Vertaling:
Engels: stagnant
Nederlands: stagnerend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|