Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelukwensing
gelukwensing [boodskap #143660] Tue, 31 October 2023 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelukwensing
Afbreking: ge•luk•wen•sing
Samestelling: gelukwens + -ing


Selfstandige naamwoord: gelukwensing
Meervoud: gelukwensinge, gelukwensings
Verkleinwoord: gelukwensinkie
Meervoud van verkleining: gelukwensinkies

Betekenis:
• Die handeling van gelukwens.

Gebruik:
• Baie dankie vir almal se gelukwensings vandag.

Sinoniem:
• aanprysing
• felisitasie
• heilwens
• kompliment
• seënwens

Vertaling:
Engels: congratulation
Nederlands: felicitatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportspan
Volgende onderwerp: stagnant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 03:06:56 UTC 2024