Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skenk
skenk [boodskap #143643] Mon, 30 October 2023 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skenk
Afbreking: skenk


Werkwoord: skenk
Verlede tyd: het geskenk

Betekenis:
• Om te gee.

Gebruik:
• Hy skenk bloed.
• Sy het geboorte geskenk.

Afgelei:
• skenker
• skenking

Vertaling:
Engels: to give, grant, present with
Nederlands: schenken, geven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protesaksie
Volgende onderwerp: 11de
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:51:15 UTC 2024